Verkoops Konsultant - Polokwane Verfied

Salary Negotiable Polokwane, Limpopo Polokwane, Limpopo 13 days ago 17-04-2024 8:35:06 AM
24-04-2024 8:35:06 AM
Market Force is opsoek na n dinamiese, passievolle verkoops agent, ons voorsien graag vir jou volle betaalde opleiding, om jou te help om te groei in ‘n besige, hoë produktiewe maatskapy.
Hierdie pos offer ‘n fantastiese geleentheid om jou eie inkomste te beheer, afhangende van jou passie vir harde werk.

Ons bied jou ‘n basiese selaris aan met kommisie
Volle betaalde opleiding word aangebied
Reis toelaag
Geen beperking op jou "kommisie"

LET WEL: BAIE BELANGRIK!!!!
Jy moet bereid wees om na verskillende stede in Limpopo te reis en buigsame ure te werk!

Jy moet jou eie betroubare voertuig hê!

Recruiter: Market Force